Dino Valls

Dino Valls is ’n Spaanse skilder gebore in 1959. Hy is ’n gekwalifiseerde dokter, maar wy sy lewe aan sy kuns.

Valls se werk herinner sterk aan die klassieke meesters met ’n duidelik fokus op die anatomie – en dalk ikonoklasties.

Dino Valls

Dino Valls
Dino Valls
Dino Valls
Dino Valls
Dino Valls
Dino Valls
Dino Valls
Dino Valls
Dino Valls
Dino Valls

Lewer kommentaar

Leave a Reply