’n Verrassende debuutbundel kortverhale met uiteenlopende stemme en landskappe, en deurgaans ’n genuanseerde blik op die hedendaagse wêreld.

Madré Marais breek op ’n onthutsende wyse weg van die bekende.

Luistervink / deur Madré Marais — Human & Rousseau , Maart 2020; sagteband. — ISBN 9780798180887

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar