Die gewilde prosaskrywer Margaret Bakkes vier vanjaar haar tagtigste verjaarsdag.
Liesbeth Botha en Dorothea van Zyl kom stel ’n heildronk in op die lewe en werk van dié gevierde immer jong woordkunstenaar.
Margaret wys waarom die talent so dik loop in die Bakkesfamilie se are. Seun Johann Bakkes kom loer in en neef Hennie Aucamp knik tevrede!
Woordfees 2011
Stellenbosch | 7 Maart 19:00 | Boektent | 80min | R40