Moord per suurlemoen

Moord per suurlemoen,
Bettie Blom,
23 November.
Die leser word geneem op ‘n wipwaentjie-avontuur. Humoristies en irones en met ‘n kinkel in die verhaal.

Bruno en Brunhilde dink hulle het hul buurman doodgemaak deur haar met suurlemoene te gooi. Hulle vlug van die misdaadtoneel met die hulp van hul vriend Ben en sy broer se Honda Gold Wing-motorfiets met ‘n syspan.

Koop / Buy Moord per suurlemoen >> (sagteband)

Koop / Buy Moord per suurlemoen >> (eBoek)

Moord per suurlemoen / deur Jelleke Wierenga — Tafelberg, 20 Oktober 2014 — 172 p. ; sagteband. — ISBN 9780624068969

 

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply