‘n Ander mens
Roekeloos
10 Augustus
Roekeloos
10 Augustus
Polisievrou Erica van der Linde het die perfekte manier gevind om te verseker dat getuies onder haar bewaring in die getuiebeskermingsprogram in Kaapstad versteek bly.
Sy vermoor hulle. En wanneer die voormalige kriminele oorgaan van ’n lewe van misdaad na diè van versteekte staatsgetuies, is daar niemand wie vir hulle soek nie.
Maar sy’t nog nooit ’n getuie soos Daniel Enslin teëgekom nie.
Skrywer: Zirk van den Berg
Lees ‘n uittreksel uit ‘n Ander mens >>

Lewer kommentaar