Restless Nation: Making Sense of Troubled Times

Die bekende politieke kommentator William Gumede takel brandende kwessies in dié versameling rubrieke, waaronder swart ekonomiese bemagtiging, swak dienslewering en die bedreiging van ons demokrasie.

Hy is uitgesproke oor korrupsie en die “bling” kultuur wat in die politieke en sakewêreld posgevat het. Hy skryf die probleme wat die land konfronteer o.m. toe aan ’n gebrek aan politieke wil by die ANC en swak leiding deur pres. Jacob Zuma.

Restless Nation: Making Sense of Troubled Times word 25 Julie vrygestel.

‘n Klein lewe / deur Tafelberg, 25 Julie 2012. — 220 p. ; sagteband. — ISBN 9780624055921 :

R170.00

Koop / Buy Restless Nation: Making Sense of Troubled Times >> (sagteband)

Restless Nation: Making Sense of Troubled Times
Restless Nation: Making Sense of Troubled Times

Taal: Afrikaans
Sleutelwoorde: Restless Nation: Making Sense of Troubled Times, William Gumede

(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar