Boeke, wyn, kos en klets: is dit al waaroor ’n boekklub gaan?
Ekow Duker (The God Who Made Mistakes) nooi boekklubs uit om te kom klets met Angela Makholwa (The Blessed Girl) en Louise Gelderblom (The Book Club Cookbook) oor hoe om ’n boekklub meer oemf te gee.
Plek: Raadsaal, Franschhoek
Datum: Vrydag 18 Mei 2016, 14h30 – 15h30