Van lotjie getik

Hierdie persoon het Herman Melville se Moby Dick op toeiletpapier getik – en dit om ‘n weddenskap te wen.

Ses rolle 2-ply is gebruik.

Dit word nou op ebay te koop aangebied vir $999.95 (amper R8 000).

Jy het tot die 29ste om te bie.

Moby Dick
Moby Dick

Lewer kommentaar

Leave a Reply