Dis die skokkende, deernisvolle verhaal van Saartjie Baartman op die silwerdoek. Moenie hierdie eenmalige, seldsame geleentheid misloop om dié grootse, uitverkoopte film van die 2011 SA Franse Filmfees te sien nie. Die fliek word gevolg deur ’n vraag- en antwoordsessie.
Suidoosterfees 2012
(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)