#Vryfees Riana Scheepers en Leti Kleyn: Spoorvat

Riana Scheepers en Leti Kleyn: Spoorvat
Roekeloos
14 Julie

Riana Scheepers en Leti Kleyn, samestellers van Spoorvat: jeugherinneringe van Afrikaanse skrywers, het skrywers gevra om hul kinder- of jeugervarings te woord te stel.

Die resultaat is ’n towermooi bloemlesing van 36 stories. Ons vat die spoor terug na die verlede; ’n verlede so kleurryk, vrolik, hartseer en uiteenlopend soos die mense van hierdie land. Riana Scheepers gesels met Irma Joubert, Jaco Jacobs en Fanie Viljoen oor hul bydraes.

Met: Riana Scheepers & Leti Kleyn

Genre: Gesprekke
Taal: Afrikaans 
Datum: 15 Julie 13:30
Prys: GRATIS
Tydsduur: 50 minute
Plek: Eksamenlokaal 4, oorkant Callie Human-sentrum, Bloemfontein

Vryfees 2014

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply