#Woordfees Carel van der Merwe Donker stroom

Was Eugène Marais ’n onkreukbare patriot en joernalis, soos wat sy biograwe aangevoer het, of is dié Afrikaner-ikoon ook deur die donker stroom van die tydsgees meegesleur?

Kerneels Breytenbach gesels met Carel van der Merwe oor sy aangrypende debuut, Donker stroom.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 5 Maart 2016, 14:00

Woordfees 2016

Carel van der Merwe Donker stroom,
Roekeloos,
8 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply