Stuur jou kortverhaal in voor 31 Mei en jy staan ‘n kans om die hoofprys van R30 000 te wen of R5 000 indien jou verhaal gekies word vir insluiting in vanjaar se Woordfeeskortverhaalbundel.
Die bundel sal by Woordfees 2023 in Oktober bekend gestel word en die algehele wenner sal ook by hierdie geleentheid aangekondig word.
Klik hier om in te skryf en hier vir meer inligting oor die projek.
