Om braaivleisvure vlam kommer amper net so hoog op soos die vonke.
In Wat nou, Suid-Afrika? Kyk die oudrektor Theuns Eloff na die kwessies op almal se lippe – armoede, die swak ekonomie, die oppergesag van die wet, onderwys, taal en kultuur – en hy wys hoekom die glas nog half vol is.
Hy praat met Max du Preez.
Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 2016, 17:00
Theuns Eloff Wat nou, Suid-Afrika?,
Roekeloos,
23 Januarie 2016.
