Honde-smokkelary tussen Suid-Afrika, Namibië en Angola

Interpol het bekend gemaak dat hulle saam met Suid-Afrika, Namibië en Angola werk om die beweerde smokkelary van honde stop te sit.Twee Angolese mans is al in Angola in hegtenis geneem in verband met die smokkelary van sowat 15 honde. Daar word ook gesoek na mans vroeër met 10 honde deur die grens geglip het.Van …

Bier vir honde

Die maatskappy 3 Busy Dogs maak bier vir honde. Bowser Beer bevat geen alkohol, hop of gas nie. Dit word gemaak van vleis en is beskikbaar in twee geure, Beefy Brown Ale en Cock-a-Doodle Brew. Bowser Beer kos sowat R140.00 vir ses. Vir R210 kan jy jou eie etiket kies. Bowser Beer