Krappe

‘n Krap is ‘n kortstertige skaaldier met vyf paar pote waarvan die eerste paar dikker as die ander is en knypers genoem word. Hulle hou meestal naby of in water en eet klein vissies en aas.Norma Geldenhuys se dogtertjie Elmarie (9) het die krap by Uilenskraalmond naby Gansbaai gevang gedurende Desember. Weet iemand watter tipe …

Koi-dam

Hoe groter hoe beter wanneer dit by ‘n koi-dam kom. Temperaatuurwisselings kom voor in klein poele, wat veroorsaak dat die visse nie lekker groot word nie. Die dam moet ook gedeeltelik in die skadu wees, of jy moet waterplante hê. Te veel son laat die visse se kleur verbleik.Hoe groter die dam is waarin hulle …

Vistenk

‘n Groot akwarium is voordeliger vir jou visse. Die temperatuur en watersamestelling in ‘n groter tenk is meer stabiel.Die laag sand onder in ‘n vistenk moet tussen 2½ en 7½ cm dik wees.