Krappe

‘n Krap is ‘n kortstertige skaaldier met vyf paar pote waarvan die eerste paar dikker as die ander is en knypers genoem word. Hulle hou meestal naby of in water en eet klein vissies en aas.

Norma Geldenhuys se dogtertjie Elmarie (9) het die krap by Uilenskraalmond naby Gansbaai gevang gedurende Desember. Weet iemand watter tipe krap dit is en is dit raar? Kan julle help?
Elmarie het die krap weer in die see gegooi.

(Foto: Norma Geldenhuys)

Lewer kommentaar

Leave a Reply