Bekende TV-vervaardiger oorlede

Die bekende TV-vervaardiger en skrywer, Glen A. Larson, is oorlede in die ouderdom van 77 jaar.

Larson was die baasbrein agter TV-programme soos Battlestar Galactica, Knight Rider, Magnum PI, Quincy ME en The Six Million Dollar Man (Steve Austen – Man van Staal).

Hy is Vrydag 14 November 2014 oorlede weens slukdermkanker.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar