
Die Suid-Afrikaanse aktrise Lerato Kganyago maak die eerste week in Junie haar debuut op SABC2 se sepie Muvhango.
Kganyago was al in ’n verskeidenheid programme op SABC1 en SABC2 te sien. Op die stadium het sy blykbaar net ’n beperkte kontrak vir Muvhango.
