Die 2010 Nebula-toekennings vir wetenskapsfiksie is die naweek uitgedeel.
Die legendariese Joe Haldeman het die Grand Master-toekenning ontvang vir sy bydrae tot die genre, Paolo Bacigalupi se The Windup Girl is bekroon as die beste roman en die Suid-Afrikaner Neill Blomkamp se District 9 het die Bradbury-toekenning ontvang vir die beste dramatiese produksie.
Koop / Buy The Windup Girl …
