
Die toneel is uit die film The General (1926). Dit was die duurste opname van sy tyd. Dit is ‘n regte trein met ‘n pop (sien die wit arm) as treindrywer. Sommige omstanders was onder die indruk dit is ‘n mens in die lokomotief en het histeries geraak.
Die regisseurs was Clyde Bruckman en Buster Keaton. Keaton het ook die hoofrol vertolk.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
