Oakley Court is ’n luukse hotel waar The Rocky Horror Picture Show destyds verfilm is.

Die hotel hou jaarliks ’n Time Warp Picnic, maar die geduldige personeel is altyd bereid om te help met nuuskierig aanhangers se ontydige besoeke en vrae.

Die bekende ingang en die trappe is steeds daar, so ook Riff Raff se venster en die vertrek waar die aandete verfilm is.

Oakley Court is gerieflik naby aan Heathrow Lughawe in Londen, en op die Teems.

Tot op hede is daar al 34 rolprente en televisieprogramme by die hotel verfilm.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar