Ek is al jare ’n radikale selibaat
ek hou my nie op met
seks nie
Het dit ’n paar keer probeer
maar dit was so kielierig
– Jeanne Goosen

Ek is al jare ’n radikale selibaat
ek hou my nie op met
seks nie
Het dit ’n paar keer probeer
maar dit was so kielierig
– Jeanne Goosen
