Gedigte van Anna Marie Budden

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.

eensaamheid is om alleen te wees tussen mense
alleen sonder jou … maar ek wens my wense

eensaamheid dit is wat ek voel, teneergedruk

wat het geword van jou goue beloftes?
wat het geword van ons goue dae?

jy het my belieg, my uitgelag
maar steeds bly ek lief vir jou

ja net vir jou

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar