In die skadu van soveel bome


In hierdie debuutbundel oor veral uitsonderlike bome word ’n fyn ewewig gehandhaaf tussen emosie en intellek in weloorwoë, delikate woordkuns.

Dit is verstegnies vaardige, deernisvolle gedigte waarin die bome van Suid-Afrika beelde word vir menswees en psigiese ervarings. Fyn natuurwaarneming, trefseker woordkeuses en speelse humor, ook satire, maak van die bundel ’n boeiende verkenning van die menslike psige en ons verhouding tot die natuur.

♦♦♦

In die skadu van soveel bome
In die skadu van soveel bome

Labirint / deur Hennie NortjéQueillerie, 20 November 2012. — sagteband. — ISBN 9780795800382 :

Taal: Afrikaans
Sleutelwoorde: In die skadu van soveel bome, Hennie Nortjé

gobii 7" Colour LCD eReader Black + R160 eBook Voucher
gobii 7″ Colour LCD eReader Black + R160 eBook Voucher
Koop / Buy gobii 7″ Colour LCD eReader Black + R160 eBook Voucher >>

Lewer kommentaar

Leave a Reply