Die veelfasettige duo van Louise Howlett (sopraan) en Albert Combrink (klavier) vertel verhale van heilige liefde en aardse romanse deur klassieke arias, liedere en Broadway-ballades van regoor die wêreld.
Dit bewys nogmaals dat musiek die grootste taal van die liefde is.
2 Maart
15:00
Fismer, Stellenbosch
75min
R110 & R80