Daar is ‘n eerste plek in die gedigte- asook ‘n eerste plek in die verhale-afdeling. Daar is ook twee tweede-prys, een vir die digters en een vir die skrywers en ‘n kontantprys vir die derde plek in elke afdeling (dig en skryf) van R1 500.

Die kompetisie het geen tema nie en jy kan self besluit of hulle ‘n digbundel, kortverhale/sketse of ‘n verhaal wil inskryf. Jy moet egter genoeg bydraes aan Ink.org.za lewer om te kwalifiseer en moet ‘n geregistreerde en betalende lid wees om te kan deelneem.

Die wenners word op 4 November 2017 aangekondig.

Meer inligting by: http://www.ink.org.za/3de-skryfkompetisie-ink-org-za-1-julie-2017-tot-10-oktober-2017/

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar