Nederkaans en Afrilands

Kom in, dit vries daar buite, vertaal deur Daniel Hugo, is ’n keur van 50 gedigte van Alfred Schaffer wat deesdae in Suid-Afrika woon en werk, as dosent in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universoteit van Stellenbosch.

Antjie Krog, Ronelda Kamfer en Danie Marais lees verse voor saam met dié Nederlandse digter.

Woordfees 2013

9 Maart 10:00 | Erfurthuis, Stellenbosch | 50 minute | R50

Koop / Buy Kom in, dit vries daar buite >>

Lewer kommentaar

Leave a Reply