Blou oë vir Koos

Koos word die oggend wakker met twee blou oë.

“Sien jy wat gebeur as mens 3 liter bier drink!” sê sy vrou.

“Maar ek ek niks gedrink gisteraand nie!” antwoord Koos verward.

“Nee” antwoord sy “maar ek het!”

Lewer kommentaar

Leave a Reply