‘n Sprinkbok-miljoenêr se vrou maak pos oop. Tot haar verbasing is daar slegte nuus.
“Skattie” roep sy “hier is ‘n tjek wat jy aan Ferrari uitgemaak het. Die bank het die tjek teruggestuur.”
“Wragtig!” antwoord hy. “Dis nou goeie nuus, nou kan ek daai luukse seiljag koop, kos dubbel soveel as ‘n simpel Ferrari.”
