Mike was in ’n helse ongeluk en die dokters moes sy bene afsit. Aangesien Mike en Van der Merwe sulke goeie vriende is, het almal besluit dis beter dat hy die slegte nuus oordra.

“Mike, ou vrind, ek het goeie nuus en ek het slegte nuus. Wat wil jy eerste hoor?”
“Die slegte nuus,” antwoord Mike,
“As jy onder die kombers loer gaan jy sien die dokters het albei jou bene afgesit.”
“Ag, fok nee,” roep Mike beangs uit. “Hoe kan daar goeie nuus wees?”
“Ek’s bly jy vra,” antwoord Koos. “Die ou hier langs jou stel belang om jou skoene te koop.”

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar