“Ag, kyk net hoe mooi slaap julle kat en hond langs mekaar.” sê die dominee vir die oom en tannie. “Is dit nie ’n mooi voorbeeld van hoe julle huwelik moet wees nie.”

Waarop die oom antwoord: “Trou daai kat en hond dominee, dan kyk jy wat gebeur.”

(oorspronklik verskyn 19 Mei 2011)

Lewer kommentaar

Leave a Reply