Die natuur bly diep ingeburger in ons taal, kultuur en bewussyn. In haar uitstalling Inside/ Outside ondersoek Adele van Heerden die resente plek van die natuur in ons omgewing.
Inside/ Outside is by die 131//A//Galery in Woodstock, Kaapstad tot 14 Maart 2021.

