Meraai: “Hey Gatiepie! Daai blerrie sleg kat van jou hou mens uit die slaap uit! Het jy nie gesê jy gaan hom laat regmaak nie?”
Gatiepie: “Ek het lankal daai katoolse ding laat fix! Ma hy hang steeds saans saam met die boytjies; hy’s mos nou ‘n konsultant.”
