Halfmaan Gepubliseer deurRoekeloos 26/08/201001/06/2020 Los kommentaar op Halfmaan “Kallie, woon daar regtig mense op die maan?” “Ek dink so Mike.” “Shame, dis seker beknop daar as dit halfmaan is.” (Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za) Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email