Hoekom is daar so baie ou tannies by die gym?
Hulle doen kragoefeninge om konfytflesse se deksels so styf op te draai dat geen @#%$ mens dit kan oopkry nie.
Nasha van Rensburg