Kort grappies … LAG

Watter beroemde Hollywood-ster het seks gehad met honde?
Lassie.

Hoe gee twee ystervarke mekaar ’n drukkie?
Baie versigtig.

Wat kry jy as jy ’n ystervark en ’n skaap kruis?
’n Dier wat sy eie truie kan brei.

Hoe sink jy ’n duikboot vol blondines?
Jy klop aan die deur.

Wat is ’n noemfoerie?
’n Man wat meisies van hul fietse afklap om aan hul sale te ruik.

meisies wat lag
Meisies is meisies wat aanhou lag

Lewer kommentaar

Leave a Reply