Twee boerseuns sit en boer op hulle voorstoep. “Ek het ‘n slim plan. Ek gaan ‘n kroeg oopmaak in die middel van die Namibwoestyn,” sê die een.

“Dis ‘n belaglike idee,” sê die ander. “Jy sal gelukkig wees as jy meer as een persoon per maand kry.”

“Ja,” sê sy vriend, “maar dink net hoe dors hy gaan wees”

woestyn kroeg QVR
woestyn kroeg QVR

Lewer kommentaar

Leave a Reply