P

Die seuntjie kan nie die v, f of w klanke uitspreek nie en Maandag by die skool wil hy vir juffrou vertel van die naweek se gebeure.

“Jupprou ek en my pa het die naweek met die pour by pour gery en terwyl ons so ry toe vlieg daar ´n groot poël en toe ek vir pa sê ‘Pa kyk die poël’ antwoord pa pok die poël ons moet in Porcester kom. Pa ry so peertig pyp-en-peertig en ek wys vir pa die park in die pad, pa sê toe pok die park ek sien dit. Pa het toe nie die park gesien nie en nou lê ons pokken pour by pour met pier pap piele in die lug in die peld”.

Lewer kommentaar

Leave a Reply