Reën

Toe hulle oor die weer gepraat het het hulle gesê dit gaan more reën. Die volgende dag het dit toe drie duim gereën. Die manne betwis dit toe vreeslik en sê die grond is dan skaars nat. Toe sê die man by hom het die drippels so 3 duim uit mekaar uit geval. So die ou was nie sover uit nie.

skrywer: Herman Geustyn

Lewer kommentaar

Leave a Reply