Regte kamele

Die dominee besoek Israel en kom op ‘n skare af.
“Wat gaan hier aan?” vra hy.
“Nee”, sê een ou,
“hier kom nou-nou ‘n trop kamele met kaal meisies op verby.”

“O”, sê die dominee,
“Dan wag ek maar – ek het nog nooit ‘n regte kameel gesien nie …”

(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply