Seemeeu word wakker een oggend en besluit om bietjie te vlieg deur sy land. Terwyl hy vlieg sien hy vir Krokodil, “Haai Krokodil!” Skree seeumeeu, “Haai Seemeeu!” Skree Krokodil terug. En so vlieg hy en sien Meneer Leeu daar in die vlaktes. “Haai Leeu!, Haai Seemeeu” so gaan dit aan tot hy na ‘n ruk by die see uitkom, en sien vir ou Haai toe daar rondswem.
“Haai Haai!” skree hy.
“Seemeeu Seemeeu!” antwoord Haai.
