‘n Man vat sy siek vrou dokter toe.
Na die ondersoek sê die dokter vir die man: “Ons het hier met ‘n baie lelike ding te doen.”
“Ek weet,” sê die man “maar sy is baie goed vir die kinders.”
(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)