Springbokke

Daar is twee mensgemaakte items wat uit die buitenste ruimte waargeneem kan word. Die grootste een is die groot muur van China en met ´n kortkoppie in die tweede plek is die gaping in die Springbokke se verdediging.

Wat het die Springbokke en Jan van Riebeeck in gemeen?
1652

Wat is die verskil tussen ‘n samoosa en die Springbokke ?
Antwoord: ‘n Samoosa het 3 punte.

Lewer kommentaar

Leave a Reply