Dinge wat MOEILIK is om te sê wanneer jy dronk is:

1. Innoverend
2. Preliminer
3. Verspreiding
4. Kaneelsuiker

Dinge wat BAIE MOEILIK is om te sê wanneer jy dronk is:

1. Spesifiseer
2. Anti-konstitusionalisties
3. Passief-agressiewe afwyking
4. Transubstansieer

Dinge wat ABSOLUUT ONMOONTLIK is om te sê wanneer jy dronk is:

1. Nee dankie, ek is getroud.
2. Nee, niks meer vir my om te drink nie.
3. Jammer, jy is nie my tipe nie.
4. ‘n Hamburger? Nee dankie, ek is nie honger nie.
5. Goeienaand konstabel, heerlike aand nè.
6. O nee, ek kan nie. Niemand wil my hoor karaoke nie.
7. Ek stel nie belang om met jou te baklei nie.
8. Dankie, maar ek wil nie dans nie. Ek het nie koördinasie nie en wil nie soos ‘n gek lyk nie.
9. Waar’s die naaste toilet? Ek weier om in die parkeerterrein of langs die pad te piepie.
10. Ek moet nou huis toe gaan. Ek werk môre.

(oorspronklik gepubliseer 20 November 2009)

Lewer kommentaar

Leave a Reply