Viskoekies

Die meisie bring haar nuwe kêrel vir die eerste keer huis toe vir ete. Halfpad deur die maaltyd sê die jong man: “Hene tannie, dit is beslis die lekkerste viskoekies wat ek nog ooit geëet het.”
Met die pomp die meisie hom hard in die ribbekas met haar elmboog en fluister hard: “EET MET DIE ANDER HAND, DIS PAMPOENKOEKIES!”

Lewer kommentaar

Leave a Reply