Hoekom begrawe honde ‘n been as hulle dit klaar geëet het?
– Heinrich Kahler
Anoniem skryf: “Dit is nog ingebore in baie honde en kom van die tyd toe hulle self moes jag en sorg vir kos. Wanneer hulle nie die kos alles met een slag kon opeet nie is die res versteek vir enige aasdiere. Gee jou hond goeie kos en die regte soort en hy/sy sal nie sommer bene begrawe nie.”
