Beste vriende tot die dood

Jon Tumilson was een van die 30 Amerikaanse soldate wat dood is toe die Taliban ’n Chinook helikopter neergeskiet het op 6 Augustus. Die foto is van sy hond Hawkeye tydens die begrafnis. Hawkeye het geweier om sy baas se kis te verlaat.

Lewer kommentaar

Leave a Reply