Bruno

Wim Hollander se Alsation wat hy ongeveer tien jaar gelede “gered” het van ‘n teler in die Vrystaat. Hierdie hond se hart is piepklein vergeleke met sy buitengewone groot bou. Klippe aandra (sommige so klein soos ‘n outydse 1 sent stuk) is ‘n groot tydverdryf.

Lewer kommentaar

Leave a Reply