‘n Hond moes Maandag uitgesit word nadat hy in Daleside, Vereeniging, aan die brand gesteek is, het die Dierebeskermingsvereniging (DBV) Maandag gesê.