Wat’s in ‘n naam?

Jou nuwe jong hondjie se naam sal in die toekoms baie belangrik wees. Die beste name bevat die klinkers A of O, want honde hou van hierdie klanke. Sorg ook dat dit nie langer as twee lettergrepe is nie, dan onthou hulle dit maklik.

Lewer kommentaar

Leave a Reply